Kan jy met die Heiligegees kominikeer, ja soos in die verlede kan jy met Jesus praat en sal die Heiligegees jou lei. Met die koms van Jesus moet jy paraat wees en die koms afwag soos nog nooit tevore nie. Jy moet op staan en doen soos die Heiligegees jou lei, gedagte om Jesus te dien, die koms is naby en daar is baie werk om te doen, gaan uit en bing My skape huis toe, gaan en vertoef nie.
Die wederkoms is voor die deur. Vinniger as wat julle dink. Gaan nou uit en maak My skape by mekaar. Elkeen wat aan My huis behoort moet huis toe kom. Groot en deurdigte dinge gaan Ek doen soos julle nog nooit gesien het nie, Moenie hywer nie, maak vinng. Ek kom om my kinders te kom haal sonder uitsonderling. Gaan heen en vertel wat ek vir julle gedoen het. Sonder om te huiwer, jy mag nie slaap voor al my skape in die kraal is nie. Gaan heen en verkondig my werke. Jy moet opstaan en gaan. Ek sal met jou wees dag en nag.
Verder moet julle My gehoorsaam en Ek sal julle vrede gee. Ek gaan julle kom haal en vry maak. Sal Ek nie vertoef vir een siel wat nog moet inkom nie. Gaan ek sal met julle wees. Soort soek soort en Ek sal hul na jou laat kom. Vertrou op My. Se die Here jou God. Huiwer en slaap nie staan op en gaan. Voor jy weer kan sien is Ek by julle, moenie moet op geen nie. Ek sal jou help. Soos wat ek in die verlede jou gehelp het gaan ek weer. Huis van Isreal luister tog. Ek is die bruidegom en jule die bruid, Ek kom om my bruid te haal. Niks sal ons weer skei nie.
Ek het jul vry gekoop met My bloed. Kyk wat Ek gaan doen. Jy moet wakker weer en gereed, moenie dat ek jou aan die slaap vang nie. Staan op en gaan. Ek wil jou gebruik om My naam groot te maak. Nog n nag en nog n dag en ek is by julle. Gaan nou. Ek sal die pad vir jou aanwys. Moet nooit se ek het nie geweet nie. Ek se jou nou. Maak seker julle vertel My kinders van My. Lank is die dag wat kom en swaar is die sonde van die wereld. Moet nooit ophou luister na my stem nie. Ek is altyd by jou. Sover soos die weste van die ooste sover het ek jou sonde verwyder. Ek gaan jou salf om my werke te doen. Grootter ding as wat Ek gedoen het, sal jy van nou af doen. Luister en wees stil.
Moet nooit My woord in twyfel trek nie, Ek is 'n waarmaker van My woord. Jy sal My heerlikheid aanskou. Moenie verder jou bekommer nie Ek is in beheer. Met elke ding het Ek n plan. Ek ken jou van moederskoot af en weet watse planne ek vir jou het. Jy is my kind, duur gekoop met My bloed.
Jou swaarkry is nou verby, ek is nou in beheer van jou lewe. Ek is lief vir jou en jy is my kind.
Moet nooit twyfel aan die stem van die Heiligegees nie. Ek het Hom gestuur om jou te help.
Gaan heen en maak disipels van alle nasies.
Moet nooit twyfel aan My heiligegees nie wat ek se is waar en waaragtig.